Jeremia 49:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het ’n tyding van die Here gehoor, en ’n boodskapper is gestuur onder die nasies om te sê: Versamel julle en kom aan teen hom en maak julle gereed vir die oorlog.

Jeremia 49

Jeremia 49:10-19