Jeremia 49:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

OOR die kinders van Ammon. So sê die Here: Het Israel geen kinders nie? Het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Milkom Gad uit sy besitting verdrywe en woon sy mense in die stede daarvan?

Jeremia 49

Jeremia 49:1-10