En Ek sal in Moab ’n einde maak, spreek die Here, aan hom wat op die hoogte offer en rook laat opgaan vir sy god.