Jeremia 48:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bo die geween van Jaéser sal ek jou beween, o wingerdstok van Sibma! Jou ranke het gegaan oor die see, tot by die see van Jaéser het hulle gekom — die verwoester het jou somervrugte en jou druiwe-oes oorval.

Jeremia 48

Jeremia 48:29-41