Jeremia 47:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe sou dit rus hê, terwyl die Here daaraan bevel gegee het teen Áskelon en teen die seekus? Daar het Hy dit bestel.

Jeremia 47

Jeremia 47:1-7