Jeremia 46:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom sien ek — hulle is verslae, hulle wyk agteruit? Ja, hulle helde is verslaan en vlug al verder sonder om om te draai. Daar is skrik rondom, spreek die Here.

Jeremia 46

Jeremia 46:4-9