Jeremia 46:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en Ek sal hulle oorgee in die hand van die wat hulle lewe soek, en in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en in die hand van sy dienaars. Maar daarna sal dit bewoon word soos in die dae van die voortyd, spreek die Here.

Jeremia 46

Jeremia 46:21-28