Jeremia 46:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oor Egipte. Oor die leër van Farao Nego, die koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier by Kárkemis was, wat Nebukadrésar, die koning van Babel, verslaan het in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda —

Jeremia 46

Jeremia 46:1-10