Jeremia 45:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE woord wat die profeet Jeremia aan Barug, die seun van Nería, meegedeel het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in ’n boek geskrywe het, in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda:

Jeremia 45

Jeremia 45:1-5