Jeremia 44:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek rig my aangesig teen julle ten kwade en om die hele Juda uit te roei.

Jeremia 44

Jeremia 44:6-20