Jeremia 43:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal ’n vuur aansteek in die huise van die gode van Egipte; en hy sal hulle verbrand en hulle as gevangenes wegvoer; en hy sal hom wikkel in die land van Egipte soos ’n herder hom wikkel in sy kleed, en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek.

Jeremia 43

Jeremia 43:10-13