Jeremia 42:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan hulle gesê: So spreek die Here, die God van Israel, na wie julle my gestuur het om julle smeking eerbiediglik voor sy aangesig te bring:

Jeremia 42

Jeremia 42:4-16