Jeremia 42:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle het gedwaal ten koste van julle lewe, dat júlle my na die Here julle God gestuur het, met die woorde: Bid tot die Here onse God vir ons; en net soos die Here onse God sal sê, maak dit ons so bekend en ons sal dit doen.

Jeremia 42

Jeremia 42:14-22