Jeremia 42:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom hoor dan nou die woord van die Here, o oorblyfsel van Juda! So sê die Here van die leërskare, die God van Israel: As julle werklik julle aangesig rig om na Egipte te trek en weggaan om daar as vreemdelinge te vertoef,

Jeremia 42

Jeremia 42:6-22