Ek het gekyk, en die land van tuine was ’n woestyn, en al sy stede was afgebreek voor die Here, voor sy toorngloed.