Jeremia 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek gesê: Ag, Here Here, waarlik, U het hierdie volk en Jerusalem grootliks mislei met die woorde: Julle sal vrede hê — terwyl die swaard tot aan die siel raak.

Jeremia 4

Jeremia 4:1-15