Jeremia 38:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die vorste hoor dat ek met jou gespreek het en by jou kom en aan jou sê: Vertel ons tog wat jy met die koning gespreek het; steek dit nie vir ons weg nie, en ons sal jou nie doodmaak nie; en wat het die koning met jou gespreek? —

Jeremia 38

Jeremia 38:17-28