Jeremia 38:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe stuur koning Sedekía en hy laat die profeet Jeremia na hom bring in die derde ingang wat by die huis van die Here was; en die koning het vir Jeremia gesê: Ek wil jou iets vra; steek vir my niks weg nie.

Jeremia 38

Jeremia 38:5-24