Jeremia 37:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Bedrieg julleself nie deur te sê: Die Chaldeërs sal sekerlik van ons af wegtrek — want hulle sal nie wegtrek nie.

Jeremia 37

Jeremia 37:7-11