Jeremia 37:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Sedekía, die seun van Josía, wat Nebukadrésar, die koning van Babel, koning gemaak het in die land Juda, het as koning geregeer in die plek van Gonja, die seun van Jójakim.

Jeremia 37

Jeremia 37:1-10