Jeremia 36:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Miskien sal hulle smeking voor die aangesig van die Here kom en sal hulle hul bekeer elkeen van sy verkeerde weg; want groot is die toorn en die grimmigheid wat die Here teen hierdie volk uitgespreek het.

Jeremia 36

Jeremia 36:6-17