Jeremia 36:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jeremia het Barug, die seun van Nería, geroep; en Barug het op ’n boekrol geskrywe, uit die mond van Jeremia, al die woorde van die Here wat Hy met hom gespreek het.

Jeremia 36

Jeremia 36:1-5