Jeremia 36:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aangaande Jójakim, die koning van Juda, moet jy sê: So spreek die Here: Jý het hierdie rol verbrand met die woorde: Waarom het jy daarop geskrywe en gesê: Die koning van Babel sal sekerlik kom en hierdie land verwoes en mens en dier daar uitroei?

Jeremia 36

Jeremia 36:20-32