Jeremia 36:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hulle al die woorde hoor, het hulle mekaar verskrik aangekyk en vir Barug gesê: Ons moet al hierdie woorde sekerlik aan die koning bekend maak.

Jeremia 36

Jeremia 36:11-25