Jeremia 35:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons het geluister na die stem van ons vader Jónadab, die seun van Regab, in alles wat hy ons beveel het, om geen wyn te drink al ons dae nie, ons, ons vroue, ons seuns en ons dogters;

Jeremia 35

Jeremia 35:4-18