Jeremia 34:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy sal in vrede sterwe, en net so ’n wierookbrand as vir jou vaders, die vorige konings wat voor jou gewees het, sal hulle vir jou aansteek en jou beklaag met: Ag, heer! Want Ék het die woord gespreek, spreek die Here.

Jeremia 34

Jeremia 34:1-6