Jeremia 34:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek gee bevel, spreek die Here, en sal hulle na hierdie stad terugbring; en hulle sal daarteen oorlog voer en dit inneem en met vuur verbrand; en Ek sal die stede van Juda ’n wildernis maak, sonder inwoner.

Jeremia 34

Jeremia 34:13-22