Jeremia 34:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE woord wat van die Here tot Jeremia gekom het — toe Nebukadnésar, die koning van Babel, en sy hele leër en al die koninkryke van die land van sy heerskappy en al die volke teen Jerusalem en al die stede daarvan oorlog gevoer het —

Jeremia 34

Jeremia 34:1-8