Het jy nie gemerk wat hierdie volk spreek nie as hulle sê: Die twee geslagte wat die Here uitverkies het, dié het Hy verwerp? En hulle verag my volk, sodat dit geen nasie voor hulle meer is nie.