Jeremia 33:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: In hierdie plek waarvan julle sê: Dit is woes, sonder mens en sonder dier — in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem wat verwoes is, sonder mens en sonder inwoner en sonder dier, sal weer gehoor word

Jeremia 33

Jeremia 33:1-20