Jeremia 33:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het die woord van die Here vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê:

Jeremia 33

Jeremia 33:1-3