Jeremia 32:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

waar Sedekía die koning van Juda, hom opgesluit het, met die woorde: Waarom profeteer jy en sê: So spreek die Here: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit inneem;

Jeremia 32

Jeremia 32:1-4