Jeremia 32:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En tog het U, Here Here, self aan my gesê: Koop vir jou die stuk grond vir geld en neem getuies, terwyl die stad in die hand van die Chaldeërs oorgegee is!

Jeremia 32

Jeremia 32:15-29