Jeremia 32:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Neem hierdie briewe, hierdie koopbrief, die verseëlde een sowel as hierdie oop brief, en sit hulle in ’n erdepot, dat hulle baie dae kan bly bestaan.

Jeremia 32

Jeremia 32:4-16