Jeremia 31:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek bring hulle aan uit die Noordland en sal hulle bymekaar laat kom uit die agterhoeke van die aarde; blindes en lammes, swangeres en barendes onder hulle, almal saam; in ’n groot vergadering sal hulle terugkom hiernatoe.

Jeremia 31

Jeremia 31:6-12