Jeremia 31:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here wat die son gee tot ’n lig oordag, die ordeninge van die maan en van die sterre tot ’n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Here van die leërskare is sy Naam:

Jeremia 31

Jeremia 31:30-40