Jeremia 31:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie — my verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek die Here.

Jeremia 31

Jeremia 31:30-38