Jeremia 31:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is Efraim vir My ’n dierbare seun of ’n troetelkind? Want so dikwels as Ek teen hom spreek, dink Ek nog altyd aan hom; daarom is my ingewande oor hom in beroering; Ek sal My sekerlik oor hom ontferm, spreek die Here.

Jeremia 31

Jeremia 31:15-26