Jeremia 31:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Die volk van diegene wat van die swaard vrygeraak het, het genade gevind in die woestyn, op weg om sy rus te geniet, naamlik Israel.

Jeremia 31

Jeremia 31:1-11