Jeremia 31:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sekerlik het Ek Efraim hoor weeklaag: U het my getugtig en ek het my laat tugtig soos ’n ongeleerde kalf. Bekeer my, dan sal ek my bekeer, want U is die Here my God.

Jeremia 31

Jeremia 31:16-26