Jeremia 31:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane; want daar is loon vir jou arbeid, spreek die Here; en hulle sal uit die land van die vyand terugkom.

Jeremia 31

Jeremia 31:9-21