Jeremia 30:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die lot van my volk Israel en Juda sal verander, sê die Here; en Ek sal hulle terugbring in die land wat Ek aan hulle vaders gegee het, en hulle sal dit in besit neem.

Jeremia 30

Jeremia 30:1-12