Jeremia 30:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al jou minnaars het jou vergeet, hulle vra nie na jou nie; want Ek het jou geslaan soos ’n vyand slaan, met ’n wrede tugtiging, omdat jou ongeregtigheid groot is, geweldig jou sondes.

Jeremia 30

Jeremia 30:6-23