Jeremia 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié tyd sal hulle Jerusalem noem die troon van die Here; en al die nasies sal daarheen saamkom vanweë die Naam van die Here in Jerusalem; en hulle sal nie meer wandel na die verharding van hul bose hart nie.

Jeremia 3

Jeremia 3:7-25