Jeremia 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alleenlik, ken jou ongeregtigheid, dat jy teen die Here jou God oortree het en jou weë gerig het na die vreemdes, onder elke groen boom; maar na my stem het julle nie geluister nie, spreek die Here.

Jeremia 3

Jeremia 3:9-20