Jeremia 29:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare, die God van Israel, aangaande Agab, die seun van Kolája, en aangaande Sedekía, die seun van Maäséja, wat vir julle in my Naam leuens profeteer: Kyk, Ek gee hulle in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en hy sal hulle voor julle oë verslaan.

Jeremia 29

Jeremia 29:14-29