Jeremia 29:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here: As eers sewentig jaar vir Babel verby is, sal Ek op julle ag gee en aan julle my goeie woord vervul om julle na hierdie plek terug te bring.

Jeremia 29

Jeremia 29:6-11