Jeremia 28:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Ek het ’n ysterjuk gelê op die nek van al hierdie nasies om Nebukadnésar, die koning van Babel, te dien, en hulle sal hom dien; ja, selfs die wilde diere van die veld het Ek aan hom gegee.

Jeremia 28

Jeremia 28:13-15