Jeremia 28:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hanánja het gespreek in teenwoordigheid van die hele volk en gesê: So spreek die Here: So sal Ek verbreek die juk van Nebukadnésar, die koning van Babel, in nog twee jaar, van die nek van al die nasies. En die profeet Jeremia het weggegaan.

Jeremia 28

Jeremia 28:3-17