Jeremia 27:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gee hulle opdrag aan hul gebieders, met die woorde: So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: So moet julle aan jul gebieders sê:

Jeremia 27

Jeremia 27:1-7